$45 dolla.. I love you longtime!!!
Kry ek vandag n hoer beroerte toe ek sien Nedbank stuur n sms wat se $45 is van my rekening af! Jaaa.. Dollar!!! Ek wil onmiddelik die fraud raporteer.. Want die hemel weet tussen uber en take alot raak die geldjies maar min in die savvy account! Ek gaan kyk mooi wavoor die lot geld nou weer verdwyn. Maar ek is moerig hoor! Carte Blanche … Lees meer $45 dolla.. I love you longtime!!!