Liefde

165756_485324356571_2755311_n

Ek woeker bietjie op my Blog met al die settings. Ek sukkel my alie af ! Maar so hier en daar gaan ‘n liggie aan, dan moet ek hom maar laat brand tot sy filament bars.

Ek het besuit om die blog 3 “pages” te gee; liefde, lewe en lekker.

In die Liefde afdeling wil ek my eie stories deel. Die dinge wat regtig al gebeur het – met ‘n storie of stertjie aan. My adventures as you would have it. Die dinge wat ek beleef, wat my laat lag, huil, sing en skreeu.

Dis dalk die hoofstuk waarvan jy ook deel is. Ag who am I kidding – natuurlik is julle almal deel van die hoofstuk. Dit begin daar ver toe ek ‘n koshuiskamer met jou gedeel het in standerd 6, dan toe ek ‘n uitruilstudent was. Daarna volg my mal losbandige jare saam met klomp van julle en natuurlik die 40 days and 40 nights in Dubai ! My amper studente dae en die dae toe ek sommer net ‘n florist was in ‘n shoppie ini dorp. Ek sal vertel van al die simpel dinge wat ek gedoen het vir liefde en ook die dinge wat ek nie sou doen vir liefde nie.

Stap saam met my deur memory lane. ek dink dit gaan lekker wees !

Soos voorheen gese alle karaketrs en gebeurtenisse is gebaseer op my verbeeldings vlugte – maar as jy dink ek praat van jou… is dit dalk so !

7 thoughts on “Liefde

  1. Dalk kan ek jou ‘n bietjie help.
    ‘Pages’ is staties en bly bo-aan jou blog. Dit is soos ‘n bloginskrywing wat net altyd daar bly.
    Die bloginskrywings is wat jy elke keer skryf en dan beland dit bo-aan jou blog en skuif af soos jy nuwes skryf.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s