The club at the end of the street…

Elton John sing so lekker blues medley van die club.. Me and you rendezvous at the club.. At the end of the street. Ai is so lekker om ‘n plekkie te he waar ons kan rendezvous!!

In my jonger dae het ons so by die O’ Hagans gaan kuier na werk op n Vrydag.. Of Maandag of Donderdag… Of moedersdag, valentynsdag en Geloftedag! Dit was die sorgelose dae.. Voor die huwelik, ouerskap of rent! Dit was soos n illuminati byeenkoms.. Groot geheim vir almal wat nie deel was van die “CLICK” nie. Jy was genooi sonder ‘n uitnodiging.. En as jy nie daar was nie was jy sekerlik deel van ‘ n groepie wat nie Ons goedkeuring weg gedra het nie!

Daar was ook clubs waarvan ons geweet het .. Gewonder het oor hul doen en late.. Maar nooit deel was van nie. Baie van daai klublede het hul by ons probeer aansluit.. Maar ons was te slim vir hulle.. Dit was jool klubs wat wou uitvind waar die vetste jol was.. Dit was skaak klubs wat wou weet waar om goed koop drank te kry en letbossie klubs wat dwelms onner die tafel wou koop.. Damn ouens (en girls wat lyk soos ouens) .. As ons geweet het het ons nie by O’hagans uitgehang nie!!

Ons word ouer en ‘n leemte ontwikkel.. Jy is nou of in die singles club of in die married, involved, it’s complicated club. Selfs Facebook categorize jou.

Ek bevind myself in die wanderlust-so desperate to find true love-flippit ek love my single lewe-my biological clock is ticking-one more adventure before I settle-club! En ek is die enigste member.. In fact ek is die Voorsitter.. Treasurer.. En sekretaresse! Ek probeer die klub op die been kry.. Met n helse gesukkel.. Ledegetalle daal.. Net soos ek Dink ek het n nuwe recruit gaan staan loop raak hul verlief.. Koop n flat of raak op die paal.

Voor ek die laaste stof van my Celinni sleep tassie se wiele kon afwas vind ek myself in ‘n helse pridikament! Ek ontmoet’ n man van die “ons chat girls by nagklubs op” klub.. Ek is in die “bel my asb voor woensdag of ek hang myself in die stort” klub. En net so.. Voor ek kon bedank by die “Los my uit loser” klub is ek verlief en verlore.

So volg n klomp klubs; True love klub, Kom ons doen alles saam klub, co-habbit 101 klub en toe kort voor lank parents to be klub. Toe volg anti natal klub, breastfeeding klub, mamma en baba klub, Kom ons trou klub, honeymoon for 30+ klub en so aan en so aan..

Tegnologie Kom word toe deel van ons klubs.. Elke klub het n Facebook page of WhatsApp groep. Dis graad watookal mammas, sportaktiwiteitgroep bv hokkiemammas.. En ons almal weet hoe dit uit draai!

Vandag, vind ek myself deel van n paar klub groepies: die plaas naweek klub, ek is da want ek beplan die spyskaart, die graad 4 mammas klub, ek is da want ek is ouer as die meeste juffrouens (en mammas).. So ek siti op my Bek nie en ek Kan ‘n fundraiser aan mekaar slaan!

Dan is daar twee Ander klubs wat ek nie Sal verruil vir enige iets anders nie.

1. Die wyn klub.

Die klub is gestig deur desperate mammas. Die klub vergader op n vrydag middag na werk. Gewoontlik by by sus Angie se huis. Party lede is daar sommer al as die skool uitkom.. Van ons het regte jobs en Kan eers later aansluit. Dis n groep ongelooflikke dinamiese mammas.. Almal laai almal se kinders op en niemand gee om as jy die kinders in die Kar Los as jy gou by die drank winkel Wil in pop nie. Ons gee raad oor slegte ouerskap en mislukte huwelikke.. En voel almal Baie beter wanneer ons huis toe gaan.

Die klub is oop vir enige mamma wat haar shit gaan verloor voor pappa vra wat vir aandete is. Die klub het nie issues of hangups nie.. Kom met jou Grend wyn of dooswyn.. Ag man drink n bier as jy wil!

2. Gin club

Die klub is bietjie meer ekslusief. Daar is slegs 6 uitgesoekde lede. Ons vergader een keer per maand op n rotasie basis by een van die lede se huis. As dit jou beurt is moet jy amper n miljoen rand tot jou beskikking he. Jy betaal vir n duur doos wat per koerier by jou huis afgelaai word. Ini doos is n gin wat een of Ander hipster in sy garage gebrou het.. Saam Kom 2 fensie tonics wat nie by liquor Town te koop is nie.. Daat is ALTYD n sakkie gedroogte lemoene en kaneel en Dan ietsie snaaks soos salted caramel koekies of pepper chips. Jy moet mooi tafel dek en n pinterest resep opfok! Dit moet op n weeks aand gebeur en dis n resep vir disaster.

Vanaand was my beurt.. Ek jaag soos n besettene deur die verkeer, Kom aan met n to do list van 7 ure.. Maar my klub maats Kom oor 1. My goedgetroue slafie Liesie gil so hard vir my soos ek vir haar gil.. Ons dek saam tafel en sy beduie dat ek Mos gister die tafel kon dek.. Sy brand die uie vir die mosselsop en ek kry nie die kalamari batter om vas te sit aan die kalamari nie! Die girls arriveer in hul swem drag.. Uitnodiging was vir n Beach party want my gin Kom van die Indian Ocean.. Dit reen in Johannesburg.. Maar die skulpe is opi tafel.. En vis gaan hulle eet!

Ek loer na my vriendinne, ons eet saam, proe die see gin, vertel van ons internet shopping horrors en ons mans se geite.

My dopjommies soos Marcel hul noem is almal weg.. Ek hou autopsy. Ek probeer my lewe in dink sonder die klubs en besef dat ek nou nie meer lewe om deel te wees van n klub nie.. Maar klubs het om aan die lewe te bly.

Elke klub sessie gee mens moed vir more, die volgende challenge en krag vir die huidige challenge.

When the shades are drawn
And the light of the moon is banned
And the stars up above
Walk the heavens hand in hand
There’s a shady place
At the end of the working day
Where young lovers go
And this hot little trio plays
That’s where we meet
That’s where we meet
Me and you rendezvous
In the club at the end of the street
Oh, where we meet
Oh, where we meet
Me and you rendezvous
In the club at the end of the street
From the alleyways
Where the catwalks gently sway
You hear the sound of Otis
And the voice of Marvin Gaye
In this smoky room
There’s a jukebox, plays all night
And we can dance real close
Beneath the pulse of a neon light
That’s where we meet
That’s where we meet
Me and you rendezvous
In the club at the end of the street
Oh, where we meet
Oh, where we meet
Me and you rendezvous
In the club at the end of the street
There’s a downtown smell of cooking
From the flame on an open grill
There’s a sax and a big bass pumping
Lord, have mercy
Ooh, you can’t sit still
Oh, you can’t sit still
Oh, that’s where we meet
That’s where we meet
Me and you rendezvous
In the club at the end of the street
Ooh, where we meet
Where we meet
Me and you rendezvous
In the club at the end of the street
Oh, oh, yeah
You can’t stand still
Where we meet
In the club at the end of the street
You can’t stand still
Where we meet
In the club at the end of the street
You can’t stand still
Where we meet
At the club at the end of the street
Where we meet
Where we meet
At the club at the end of the street
Songwriters: Bernie Taupin / Elton John

2 thoughts on “The club at the end of the street…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s