‘Til it happens to you !

https://binged.it/2Hnpftp

https://binged.it/2HkYLZr

https://binged.it/2HhCKLa

Vandag het ek so bietjie respek verloor vir iemand van wie ek nog altyd baie gehou het, en opgekom het as hy bietjie kontroversieel geraak het. Ek glo almal het ‘n opinie, almal mag se wat hy of sy op hul hart het. Maar Rian van Heerden, om al jou getroue luisteraars te prober oorreed dat jou mening die enigste regte een is, is “ludicrous”.

Ek verwys nou na die hele Corlea sage. Die uber suksesvolle sangeres – vir die wat nie weet nie, het laasweek die post op haar sosiale media geplaas:

corlea

Ek moet bieg, ek’t ook gedink die arme ding was pimple en pers gemoer. Toe loer ek weer en dit lyk soos Halloween make-up. Ek lees die comments, want die Jakaranda span is in rep en roer. Ek figure, dis seker ‘n hint op haar nuwe treffer, ek aanvaar dit so.

Vandag ontplof die WhatsApp’s op Jakaranda, almal is boos, Rian gooi nog olie op die vuur. Net soos daai rooi hoed knaap wat net weet waar om die mense op te sweep om skole te gaan brand en asblikke uit te gooi. Dis pure propaganda !!

Ek is happy, ek het n fantastiese dikgat bleskop wat vir my so lief is dat dit nie sin maak nie, die arme stommeruk kan nie agteroor van ‘n skuins bed afmoer nie – so nee ek weet nie wat dit is om met ‘n blou oog, opgeswelde lip of buik besering rond te loop nie. Ek lewe in ‘n tra-la-la wereld waar dit net met MY of My vriendinne kan gebeur nie. Ons is lucky ! Maar die seer ding is, EK wat so goeie oplettende vriendin is, sal nie weet waste seer een van my vriendinne mee rondloop as sy nie self vir my se nie. EN dit my vriende, is die probleem ! Daai arme vrou, sy se niks. As sy iets se is dit gewoontlik ‘n kak storie van waar sy gegly het in die stort of oor die flippen stupid hond getrip het.

Vroue mishandeling is NIE OKAY NIE ! En wat Corlea gedoen het is sekerlik onsmaaklik, veral op ‘n dag wat Bongikele se disturbing nuus van haar abuse deur haar kerel ‘n ene Mr Maphumulo aan gekondig is. Maar never the less – dit het tonge aan die klap. En of dit nou ‘n publicity stunt was of ‘n werklikke pleidooi na simpatie vir die wat abuse word was, Corlea het succeed !!!

MAAR, en hier is die groot maar ! Sy het publiseer wat so baie ander vroue in daai stuasie nie die Guts het om te doen nie ! Of dit nou make up was of ‘n regte egte D**$ was wat haar so laat lyk het – maak nie saak nie. Publicity stunt ?? Beslis – en dankie aan Rian en sy spannetjie het sy BAIE meer publisiteit gekry ! Ek hoop, glo en bid dat Corlea wel daai publisiteit sal aanwend en haar nuwe projek, as dit wel in baat van die vreeslikke epidemie is, sal gebruik tot voordeel van die lyfies wat deur die moeilike tyd gaan.

Corlea, ek salueer jou ! Jy het die balls gehad om die werkliheid te publiseer – of dit nou  met jou gebeur het of nie, of jy nou make-up aan het of nie ! Jy het die tonge los ! Mense hoor nou ‘n stem wat saggies in die stort staan en huil, mense kyk nou na ‘n gly in die stort en ‘n trip or die hond met ander oe! Jou post het bewys dat vrouemishandeling nie ‘n siekte is van die agtergeblewenis nie – nie ‘n ding is wat net in die onderdorp gebeur nie, maar ook met Celebs kan gebeur. Jou post wys ons dat niemand immuun is teen die aaklige  “rape” van ons vroue vriendinne nie – nie net fisies nie maar emosioneel ook. Ek bid vir jou healing en voorspoed. Ek bid dat jy wel ‘n verskil aan die vrouens se lewe sal maak – en ek bied my hulp aan. Ek kan nou nie iemand se lewe verander met ‘n nuwe blyplek, fantastiese job of n prins op ‘n witperd nie – maar ek kan vir iemand ‘n helse koppie tee maak, ‘n vet glas wyn gooi en ‘n fyn gevoeligge oor gee. En as dit al Is, is dit vir een iemand genoeg ! Ek hoop dat jy ten minste een iemand kan help. Ek bid dat die publicity stunt vir jou die moeite werd was – jy gaan fans verloor – maar dis okay, jy gaan lewens verander – en dis beter !

Ek’t hierbo links geplaas van liedjies wat baie bekende mense sing oor Abuse, hulle het obviously ook geld in hul gatsakke gesit (soos een WhatsApp voice note vandag gese het – alles net vir geld in Corlea se gatsak!), maar dit laat mens luister, dink en verstaan,

If you..or anybody dear to you is going through an abusive situation..IT IS YOUR JOB TO HELP THEM !!! partykeer moet jy jou eie ass op die lyn sit en dis presies wat Corlea gedoen het !

Till It Happens To You”
(from “The Hunting Ground” soundtrack)

You tell me it gets better, it gets better in time
You say I’ll pull myself together, pull it together, you’ll be fine
Tell me, what the hell do you know? What do you know?
Tell me how the hell could you know? How could you know?Till it happens to you, you don’t know how it feels, how it feels
Till it happens to you, you won’t know, it won’t be real
No, it won’t be real, won’t know how it feels

You tell me hold your head up, hold your head up and be strong
‘Cause when you fall you gotta get up, you gotta get up and move on
Tell me how the hell could you talk, how could you talk?
‘Cause until you walk where I walk, this is no joke

Till it happens to you, you don’t know how it feels, how it feels
Till it happens to you, you won’t know, it won’t be real
(how could you know?)
No it won’t be real
(how could you know?)
Won’t know how I feel

Till your world burns and crashes
Till you’re at the end, the end of your rope
Till you’re standing in my shoes
I don’t wanna hear a thing from you, from you, from you
‘Cause you don’t know

Till it happens to you, you don’t know how I feel, how I feel
How I feel
Till it happens to you, you won’t know, it won’t be real
(how could you know?)
No, it won’t be real
(how could you know?)
Won’t know how it feels

Till it happens to you
Happens to you
Happens to you
Happens to you
Happens to you
Happens to you
(how could you know?)
Till it happens to you
You won’t know how I feel

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s