lewe

37778115_10160534559475507_3136293640477868032_o.jpg

 

In die “lewe” deel van my blog gaan ek my sieninge deel oor die lewe. Dinge wat ek ervaar en hoe dit my laat voel.

Die foto is geleen van my liewe siels maat pellie friend Willem Dapper De Wet se album. Dis geneem op ‘n dag toe ons van die reguit pad afgedwaal het en gaan ondersoek instel het op die road less travelled.

Dis dalk hier waar ek op tone gaan trap, mense se mening gaan verander of beledig. Maar dis net dan wat ek myslef gaan herinner – die is MY blog, Ek’t betaal om my stem op die wereld wye web te sit. Ek sal hoor, luister en probeer verstaan wat almal probeer se, maar die is my stukkie van die kuber ruim, ek nooi jou in !