Ek is!

Elke dag as Facebook se memories opkom dan loer ek terug na wat n jaar of wat terug gebeur het, die herinneringe is meeste van die tyd goed. Ek giggel oor die lawwe foto wat ek van saam my man geneem het en ek kry skaam oor ek alweer saam die girls staan met n vol glas wyn in die hand. Ek gaan loer my … Lees meer Ek is!

Photograph

Het jy genoeg fotos ? Is daar iewers ‘n boks vol kiekies van jou of ‘n “cloud” account met digitale beelde van jou lewe iewers in die kuberreim veilig weg gebere ? Ek haat fotos ! Ek het altyd ‘n snaakse uitdrukking op my gesig, my dubbelken is al wat jy raak sien en my duidelikke agterstewe staan uit soos ‘n landmerk op ‘n vakansie … Lees meer Photograph