Liefde

Ek woeker bietjie op my Blog met al die settings. Ek sukkel my alie af ! Maar so hier en daar gaan ‘n liggie aan, dan moet ek hom maar laat brand tot sy filament bars. Ek het besuit om die blog 3 “pages” te gee; liefde, lewe en lekker. In die Liefde afdeling wil ek my eie stories deel. Die dinge wat regtig al gebeur … Lees verder Liefde